n' Wandel met die Here

See more by Luigi April

Available at Select Retailers

About the author

Luigi April

Hierdie boek is om my ervarings te deel uit my wandel met God. Ek wandel met God vir meer as twaalf jaar nou en wat ek geleer het oor myself is wonderbaarlik. My hoop is dat jy sal baat vind by my ervarings in my wandel met God. Lees hierdie boek met hierdie visie in gedagte, dat jy nooit ek kan wees nie. Neem net die openbaring om jou persoonlike lewe te verbeter om God te verheerlik. Hierdie boek sal jou help om 'n aktiewe lewe te lei in die koninkryk van God en 'n pasaanwyser in jou bedryf, gemeenskap, bediening, jou geslag en die volgende generasie te wees nadat jy die aarde verlaat het.