While the Covid-19 pandemic has confined most of the world to some form of lockdown, it has also confronted us with the horrific truth about the pandemic of gender-based violence. This self-help book is for every person dealing with domestic …
Also by Maria Prinsloo...
Bloed
Bloed en Modder
Other books by Maria Prinsloo
About the author
Maria Prinsloo
Maria ES Prinsloo is iemand met passie vir woorde en skryf. Sy is gebore en getoë in Pretoria, is geskei en het gaan nesskop in die Kaap. Sy het twee kinders en vy f kleinkinders. Haar kinderboek, Storieland, is as oudioboek gepubliseer en is gevul met vier lekker luister kinderverhale. Sy het eers verskeie boeke as skimskrywer geskryf vir bekende internasionale skrywers.
Dis ná hierdie manuskripte dat sy besluit het om weer op haar eie skryfwerk te fokus en so het Bloedspoor ontstaan. Sy is ook die skrywer van Enough wat reeds opspraak gemaak het op verskeie internasionale radiostasies. Alhoewel sy baie life is vir positiewe selfhelpboeke,is geweld-en moordstories haar eerste keuse.