About the author

Trisa Hugo

Trisa Hugo is ʼn skrywer, resensent en hipnoterapeut en leef bewustelik in harmonie met die mens en met die natuur. Met haar voete in die seesand en haar kop in die wolke, skryf sy stories oor gewone mense, soos syself – kortverhale in verskeie publikasies en drie romans.

Skrywersgesprekke, onderhoude word op 'n gereelde basis gedoen. Sy is passievol oor die menslike aard, boeke en tegnologie. Die see se energie hou haar kop skoon!